afrikaanse web-tuiste ander tale

JESUS WIE?

Het jy al ooit gewonder wie Jesus werklik is?

Jy is net 'n paar klieke (clicks) weg van die hulpbronne wat dalk al jou vrae sal beantwoord asook sommige van die vertwyfelings wat jy mag koester om Jesus te vertrou.

Van watter soort hulpbronne praat ons?

  • Wie is Jesus?
    Wie is Jesus van Nasaret vir jou?  Jou hele lewe op hierdie aarde en vir die ewigheid word beïnvloed deur jou antwoord op hierdie vraag.
     

  • Die Vier Geestelike Wette
    Waar begin mens?  Hierdie boekie verskaf vier basiesie stappe waardeur mens 'n persoonlike verhouding met God kan ontwikkel.
     

  • Die JESUS Video
    Benodig jy dalk eers feite en geskiedkundige bewyse? Kyk dan eers na hierdie betroubare film wat Jesus se lewe uitbeeld.
      
  • Die Heilige Gees Boekie
    Wat gebeur nadat jy Jesus as Verlosser aanvaar het?  Vind uit wat dit beteken om met die Gees van God vervul te wees en ervaar vryheid in Christus.
     

Nog vrae?  Soek jy nog inligting?  Wil jy graag insette lewer? Praat met ons.

Geniet die ontdekkingsreis.

Besigtig "Online"

Bestel Vorm


WEB-
TUISTE
kaart


Web-Tuiste Wie is Jesus? Die JESUS Film Die Vier Geestelike Wette Gees-vervulde Lewe Geleenthede Hulpmiddels

© 1995-2002 Campus Crusade for Christ Internasionaal | webmaster@cccsa.org.za

Laas Hersien op:  18 April, 2002