afrikaanse web-tuiste ander tale
Die JESUS film is 'n  2-uur-lange film gebaseer op die Evangelie volgens Lukas en word erken as die mees akkurate uitbeelding van Christus se lewe wat ooit op film vervaardig is.

Die JESUS Film

Die JESUS film is 'n 2-uur-lange film gebaseer op die Evangelie volgens Lukas en word erken as die mees akkurate uitbeelding van die lewe van Christus wat nog op film vasgevang is.

Die doel van die Die JESUS Film Projek is om die  JESUS film aan almal in die węreld te vertoon in hul eie taal.  Dus, of jy Swahili, Frans, of enige ander van die 723 tale praat, sal jy JESUS in jou eie taal hoor en verstaan.

Jy het die geleentheid om:

Deur die pogings van Die JESUS Film Projek en meer as 800 Christen organisasies, het meer as 4 biljoen mense węreldwyd hierdie kragtige film gesien en die meerderheid van hulle het die verhaal van JESUS in 'n taal gehoor wat hulle verstaan. 

Web-Tuiste Wie is Jesus? Die JESUS Film Die Vier Geestelike Wette Gees-vervulde Lewe Geleenthede Hulpmiddels

© 1995-2002 Campus Crusade for Christ Internasionaal | webmaster@cccsa.org.za

Laas Hersien op: 13 March, 2002