afrikaanse web-tuiste ander tale

Skaar jou by die miljoene wat reeds die grootsheid van JESUS waargeneem het en wie se lewens vir altyd verander is.

Die JESUS Film
Real Video

JESUS is ‘n merkwaardige film, vol drama. Die aandag aan Bybelse akkuraatheid is verbasend wanneer jy teruggevoer word na die tye en lewe van Jesus Christus. Jy sal dieselfde geskiedkundige paaie volg, jy sal dieselfde wonderwerke ervaar en jy sal aangeraak word deur die krag van God namate jy die belangrikste oomblikke in die geskiedenis van die mens herleef.

Beweeg saam met die miljoene wat die grootsheid van JESUS ervaar het en wie se lewens vir altyd verander is. Die film is in sy geheel ter plaatse in Israel verfilm en JESUS  maak  jou ‘n deel van geskiednis in wording.

JESUS is meer as ‘n verhaal. Feitlik elke woord wat deur Jesus gespreek word, is letterlik net so uit die Bybelse teks volgens die Evangelie van Lukas geneem. Hierdie twee-uur film-epos sal jou persoonlik uitdaag..

Om die  JESUS Film te sien, sal jy  die  RealPlayer wat op Progressive Networks (http://www.real.com/). beskikbaar is, moet aflaai.

Wil u graag die "JESUS" Video bestel?

Web-Tuiste Wie is Jesus? Die JESUS Film Die Vier Geestelike Wette Gees-vervulde Lewe Geleenthede Hulpmiddels

© 1995-2002 Campus Crusade for Christ Internasionaal | webmaster@cccsa.org.za

Laas Hersien op: 18 April, 2002